SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

DIE UWE REEKS

Baie skaars uitgawes.  Dit was nie deur RP (Republikeinse Pers) versprei nie, maar wel deur Paarl Drukkers, met die doel om ook die gewilde mark te probeer betree.  Die lesers word hartroerende verhale uit die diepste wese van die lewe belowe.  Verhale van lief en leed wat almal rondom hulle raak.  Ook sou dit verhale wees wat spanning en skandes aan die lesers gegee het, (deur Koos Papenfus).

Die Uwe - Geen groter liefde
2. Die Uwe - Geen groter liefde

Copyright © 2015 by Pieter Haasbroek and Koos Papenfus. All rights reserved.
Last updated: 9 November 2019